Back to results
Cover image for book Moord en Ander Gaste

Moord en Ander Gaste

By:Corlie Putter
Publisher:Digital On Demand
Print ISBN:9780620969789
eText ISBN:9780620988537
Edition:0
Copyright:2022
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Speurder Cronje word versoek om die skynbare selfdood van ’n bekende sitrusboer te ondersoek.Die oorledene se vrou is oortuig haar man is vermoor. Dit neem Cronje nie lank om haar vermoede te bevestig die. Daar is heelwatverdagtes, en om die skuldige vas te trek, raak ’n groot uitdaging.Die ondersoek sleur.Die eienaars van die gastehuis, waar die moord gepleeg is, tree uiters vreemd op. Selfs die weduwee het ’n twyfelagtige verlede. Boonopsukkel Cronje om met die ywerige en onervare patoloog, Richard Roux oor die weg te kom.In dié tweede boek beleef die enigmatiese Konstantyn Cronje vele frustrasies. Hy, wat Cronje is, verkies om op sy eie te werk.En só raak hy byna self ’n slagoffer…