Back to results
Cover image for book Moord en ander speletjies

Moord en ander speletjies

By:Corlie Putter
Publisher:Digital On Demand
Print ISBN:9780639712307
eText ISBN:9780639718095
Edition:0
Copyright:2022
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Daar skort iets met Cronje se kollega en vriend Richard Roux, hy tree geruime tyd al geheimsinnig op.Op aandrang van hul bevelvoerder, moet hulle die gesiene Regter Taljaard se verjaardagviering bywoon.Die Regter word vermoor en Cronje ontdek dat hy die heeltyd ’n buitestaander in ’n kat en muis speletjie is.Omdat Roux die hoofverdagte is, moet Cronje noodgedwonge terugstaan, terwyl Jan Visagie, ’n onbeholpe speurder, die ondersoek in ’n verkeerde rigting dwing.Nuwe bewyse kom aan die lig, en Cronje besluit om sake in eie hande te neem. Hierdie besluit verander die koers van sy loopbaan en sy vriendskap met Roux.Met soveel op die spel moet die enigmatiese speurder Cronje nie net fyntrap nie, maar ook sy persoonlike gevoelens eenkant skuif, anders kan die skuldige wegkom met moord...